Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:32 Bybel vir Almal (ABA)

Party mense het iets geskree, en ander mense het iets anders geskree. Al die mense in die vergadering was deurmekaar, en baie mense het nie geweet hoekom hulle daar bymekaargekom het nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:32 in konteks