Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:27 Bybel vir Almal (ABA)

Daar sal nou ’n groot probleem kom. Ons is bekommerd dat die mense sleg sal praat van ons werk, en ook dat die mense sal dink die tempel van die groot godin Artemis beteken niks. Al die mense van Asië en die mense van die hele wêreld, almal wat vir Artemis respekteer, sal nie meer dink dat sy so groot en belangrik is nie.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:27 in konteks