Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:19 Bybel vir Almal (ABA)

Baie van die mense wat voorheen getoor het, het hulle boekrolle gebring en hulle het dit verbrand waar al die mense dit kon sien. Die mense het getel hoeveel al die boeke gekos het, en dit was 50 000 silwer geldstukke.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:19 in konteks