Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:25 Bybel vir Almal (ABA)

Apollos het by mense baie geleer hoe die Here wil hê ’n mens moet lewe. Hy was baie opgewonde en hy het aanmekaar daaroor gepraat. Hy het vir die mense die dinge oor Jesus reg geleer, maar hy het net geweet dat Johannes die Doper mense gedoop het. Hy het nie geweet dat die apostels ook mense gedoop het in die Naam van Jesus nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:25 in konteks