Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:5 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Jode het jaloers geword en hulle het ’n klomp slegte mense wat nie werk nie, saam met hulle geneem en hulle het die mense in die stad kwaad gemaak. Toe het hulle Jason se huis aangeval, want hulle het vir Paulus en Silas gesoek om hulle voor die vergadering van die volk te bring.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:5 in konteks