Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:32 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle hoor dat Paulus sê dat God mense wat dood is, weer laat lewe, het party mense vir Paulus begin lag en spot, maar party het gesê: “Ons sal weer wil hoor wat jy hieroor sê.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:32 in konteks