Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:9 Bybel vir Almal (ABA)

In die nag het die Here vir Paulus iets gewys, dit was soos in ’n droom. ’n Man van die provinsie Masedonië het daar gestaan en hy het vir Paulus mooi gevra: “Kom asseblief oor die see na ons toe en kom help ons.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:9 in konteks