Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Paulus en sy vriende deur die stede gegaan het, het hulle vir die gelowiges vertel wat die apostels en die ouderlinge in Jerusalem besluit het. Hulle het ook vir die gelowiges gesê dat hulle moet doen wat die apostels en die ouderlinge besluit het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:4 in konteks