Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:37 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Paulus het vir die polisie gesê: “Ons is Romeinse burgers, en niemand het ons in ’n hof ge-oordeel nie. Maar die Romeinse regeerders het ons laat slaan waar almal dit kon sien, en hulle het ons in die tronk laat gooi. En nou wil hulle vir ons laat uitgaan uit die tronk en hulle wil hê niemand moet dit weet nie. Dit sal glad nie gebeur nie! Daardie Romeinse regeerders moet kom en hulle moet self vir ons uit die tronk lei.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:37 in konteks