Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:29 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die wag gevra dat iemand ’n lig moet bring en hy het in die binneste deel van die tronk ingehardloop. Hy het gebewe en hy het voor Paulus en Silas se voete op die grond geval.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:29 in konteks