Die wag het toe vir Paulus en Silas in die binneste deel van die tronk gegooi en hy het hulle voete in ’n blok gesit.