Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:18 Bybel vir Almal (ABA)

En sy het ’n lang tyd aangehou om dit te doen. Toe het Paulus kwaad geword, hy het omgedraai en vir die bose gees gesê: “Jesus Christus het vir my gesê ek moet vir jou sê: Gaan uit haar uit!”Die bose gees het dadelik uit haar uitgegaan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:18 in konteks