Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:16 Bybel vir Almal (ABA)

Ons was eendag besig om na die plek te gaan waar die Jode gewoonlik gaan bid het. ’n Slavin het na ons toe gekom. Sy het ’n bose gees in haar gehad. Sy het altyd gesê wat in die toekoms sal gebeur, en so het sy baie geld gekry vir haar eienaars.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:16 in konteks