Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:8 Bybel vir Almal (ABA)

God weet hoe ’n mens se hart regtig is. God het vir die heidene wat begin glo het, die Heilige Gees gegee, soos Hy voorheen die Heilige Gees ook vir ons gegee het. So het God vir die mense gewys dat dit Hý is wat werk.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:8 in konteks