Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:30 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat die mense in Jerusalem vir Judas, Silas, Barnabas en Paulus laat gaan het, het hulle na die stad Antiogië in die provinsie Sirië gegaan. Daar het hulle al die gelowiges geroep om bymekaar te kom en hulle het die brief vir hulle gegee.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:30 in konteks