Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die gemeente in Antiogië het vir Paulus en Barnabas en die ander mense gestuur, en hulle het deur die land Fenisië en die provinsie Samaria gegaan. Hulle het vir die gelowiges vertel dat die heidene verander het en dat hulle begin lewe het soos God wil hê, en so het Paulus en sy vriende al die gelowiges baie bly gemaak.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:3 in konteks