Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:14 Bybel vir Almal (ABA)

Simeon het vir ons vertel hoe God begin het om te wys dat Hy vir die heidene wil sorg. God het dit gewys toe Hy uit die heidene ’n volk geneem het om aan Hom te behoort.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:14 in konteks