Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het party mense van die land Judea gekom na die stad Antiogië in die provinsie Sirië. Hulle het vir die gelowiges geleer en gesê: “As iemand julle nie besny soos die Wette van Moses sê nie, dan kan God julle nie red nie.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:1 in konteks