Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 14:3 Bybel vir Almal (ABA)

Barnabas en Paulus het ’n lang tyd daar in Ikonium gebly en hulle was nie bang om vir die mense te vertel van die genade van die Here nie. Die Here het ook gewys dat hulle boodskap waar is, want Hy het vir hulle die krag gegee om wonderwerke en tekens te doen.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 14

Kyk Handelinge 14:3 in konteks