Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:50 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Jode het gepraat met die belangrike vroue wat vir God respekteer, en met die belangrike mans in die stad. Die Jode het vir hulle gesê hulle moet téén Paulus en Barnabas wees. Ja, die Jode het begin om vir Paulus en Barnabas baie swaar te laat kry, en die Jode het hulle weggejaag van daardie plek.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:50 in konteks