Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal nou teen jou wees en jy sal blind wees en jy sal ’n tyd lank nie die son kan sien nie.”Elimas het toe dadelik gedink dat dit donker geword het, soos onder ’n wolk, en hy het aangehou soek na mense wat sy hand kan neem om hom te lei.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:11 in konteks