Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was profete en leermeesters in die gemeente in die stad Antiogië. Hulle was Barnabas en Simeon, Simeon se naam was ook Niger. Daar was ook Lucius van Sirene, Manaen wat grootgeword het saam met Herodes Antipas, wat oor ’n deel van Palestina regeer het, en ook Saulus.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:1 in konteks