Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 12:12 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het toe verstaan wat gebeur het, en daarom het hy na die huis van Maria gegaan. Sy was die ma van Johannes, Johannes se ander naam was Markus. Baie mense het daar bymekaargekom en hulle was besig om te bid.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 12

Kyk Handelinge 12:12 in konteks