Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 12:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het verby die eerste en die tweede plek gegaan waar die wagte gestaan het, en toe kom hulle by die ysterhek waardeur ’n mens na die stad gaan. Die hek het self oopgegaan vir hulle. Hulle het uitgegaan en hulle het in ’n smal straatjie geloop, en toe het die engel skielik weggegaan van Petrus.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 12

Kyk Handelinge 12:10 in konteks