Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 11:26 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Barnabas vir Saulus kry, het hy hom na Antiogië gebring. Hulle was daar ’n hele jaar lank saam in die gemeente en hulle het vir baie mense in die stad geleer. Daar in Antiogië het die mense die gelowiges “Christene” genoem. Dit was die eerste maal dat mense die gelowiges “Christene” genoem het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 11

Kyk Handelinge 11:26 in konteks