Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 10:48 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het toe gesê dat Kornelius en al sy mense gedoop moet word in die Naam van Jesus Christus. Daarna het hulle vir Petrus gevra om nog ’n paar dae daar te bly.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 10

Kyk Handelinge 10:48 in konteks