Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 10:45-46 Bybel vir Almal (ABA)

Die Joodse gelowiges wat saam met Petrus gekom het, het gehoor dat die mense in tale praat en hulle het gehoor dat die mense God prys. Die Joodse gelowiges was toe baie verbaas omdat God die Heilige Gees ook in heidene laat kom het. Petrus sê toe:

Lees volledige hoofstuk Handelinge 10

Kyk Handelinge 10:45-46 in konteks