Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 10:23 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het toe die mans genooi om in die huis te kom en hy het gesê hulle mag die nag daar slaap.Die volgende dag het Petrus opgestaan en hy het saam met hulle gegaan. Party van die gelowiges van die hawestad Joppe het saam met hom gegaan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 10

Kyk Handelinge 10:23 in konteks