Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:9 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het God vir Jesus opgeneem na die hemel, terwyl die apostels gestaan en kyk het. En ’n wolk het vir Jesus toegemaak sodat hulle Hom nie meer kon sien nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1

Kyk Handelinge 1:9 in konteks