Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:4 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het by die apostels gebly en Hy het vir hulle gesê hulle mag nie weggaan van Jerusalem nie. Hulle moes daar wag totdat alles gebeur het wat die Vader belowe het. Jesus het gesê: “Ek het al klaar vir julle vertel van hierdie belofte.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1

Kyk Handelinge 1:4 in konteks