Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:24-26 Bybel vir Almal (ABA)

24. Toe het hulle gebid en gevra: “Here, U ken almal se harte. U het een van hierdie twee manne gekies

25. om in Judas se plek te werk en ’n apostel te wees. U moet vir ons wys wie dit is, want Judas het sy werk gelos en hy het na sy eie plek gegaan.”

26. Hulle het lootjies getrek en die lootjie het gewys dit moet Mattias wees. Toe was Mattias ook ’n apostel saam met die elf apostels.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1