Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:16 Bybel vir Almal (ABA)

“Vriende, die Heilige Gees het lank gelede vir Dawid gebruik om in die Ou Testament iets te sê oor Judas. Julle weet dat Judas vir die Joodse leiers gesê het hoe hulle vir Jesus kan vang. Daardie woorde in die Ou Testament móés waar word, en dit hét gebeur.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1

Kyk Handelinge 1:16 in konteks