Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne het gesê: “Manne van Galilea, hoekom kyk julle so na die hemel? God het vir Jesus weggeneem na die hemel, maar dieselfde Jesus sal weer kom soos julle gesien het dat Hy weggaan na die hemel.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1

Kyk Handelinge 1:11 in konteks