Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 6:8 Bybel vir Almal (ABA)

As die dinge wat julle saai, die verkeerde dinge is wat mense graag doen, dan sal julle ook die verkeerde dinge terugkry, julle sal sterf. Maar as die dinge wat julle saai, die dinge is wat die Gees wil hê, dan sal julle die ewige lewe kry wat die Gees vir julle gee.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 6

Kyk Galasiërs 6:8 in konteks