Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 6:14 Bybel vir Almal (ABA)

Ek wil nie soos hulle wees nie. Ek wil net oor een ding spog, en dit is oor die kruis van ons Here Jesus Christus. Hy het vir my gesterf, en daarom is die dinge waaroor die mense spog, nie belangrik vir my nie, en ek is nie belangrik vir daardie mense wat oor hierdie dinge spog nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 6

Kyk Galasiërs 6:14 in konteks