Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 5:21 Bybel vir Almal (ABA)

hulle wil nie hê ander mense moet meer hê as hulleself nie, hulle drink totdat hulle dronk is, hulle hou wilde partytjies, en hulle doen nog meer slegte dinge. Ek het voorheen vir julle gesê en ek sê nou weer: Mense wat hierdie dinge doen, sal nie die ewige lewe kry nie, die lewe by God, die Koning.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 5

Kyk Galasiërs 5:21 in konteks