Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 5:17 Bybel vir Almal (ABA)

Want die slegte dinge binne-in julle harte wil altyd iets anders hê as wat die Heilige Gees wil hê. En die Heilige Gees wil iets anders hê as wat die slegte dinge in julle harte wil hê. Hulle is altyd teen mekaar. Daarom kan julle nie die dinge doen wat julle self wil doen nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 5

Kyk Galasiërs 5:17 in konteks