Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 5:13 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, God wil hê julle moet vry wees, maar julle moenie dink julle is vry en dan doen julle die slegte dinge wat mense graag doen nie. Nee, julle moet lief wees vir mekaar en julle moet mekaar help.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 5

Kyk Galasiërs 5:13 in konteks