Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 5:11 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, daar is mense wat sê ek preek en sê gelowiges moet hulle laat besny, maar dit is nie waar nie. Ek het vir gelowiges gesê hulle moet hulle nie laat besny nie, dit is hoekom party mense my laat swaarkry. Want as ek vir gelowiges gesê het hulle moet hulle laat besny, dan was my boodskap oor die kruis van Christus nie vir party mense ’n probleem nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 5

Kyk Galasiërs 5:11 in konteks