Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:5 Bybel vir Almal (ABA)

God gee vir julle die Heilige Gees en God doen wonderwerke in julle gemeentes. Hoekom doen Hy dit? Hy doen dit omdat julle die goeie boodskap gehoor het en dit glo, nie omdat julle doen wat die wette sê nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:5 in konteks