Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:16 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is dieselfde met die verbond. In die Ou Testament is geskryf dat God ’n belofte gemaak het aan Abraham en aan sy nageslag. Daar is nie geskryf “baie nageslagte” nie, maar “een nageslag,” en dit is Christus.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:16 in konteks