Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:14 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom kon die heidene God se seën kry, die seën wat Hy vir Abraham belowe het en wat Hy nou vir hulle gee omdat hulle aan Christus Jesus behoort. Daarom kon ons wat glo, die Heilige Gees kry, die Gees wat God vir ons belowe het.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:14 in konteks