Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die wette vra nie dat mense moet glo nie, die wette vra dat die mense moet doen wat die wette sê. Want in die Ou Testament is geskryf: Elkeen wat doenwat die wette sê,sal lewe omdat hydit gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:12 in konteks