Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Julle in Galasië moenie so dom wees nie! Ek het vir julle gepreek en so goed verduidelik dat Jesus Christus gekruisig is. Maar dit lyk vir my iemand het julle getoor en julle koppe deurmekaar gemaak.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 3

Kyk Galasiërs 3:1 in konteks