Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:8 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand mag vir julle iets anders preek nie, hy mag net die goeie boodskap preek wat ek gepreek het. Ek mag nie ’n ander boodskap preek nie, en ’n engel uit die hemel mag ook nie. As iemand dit doen, dan sal God hom straf!

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:8 in konteks