Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is verbaas dat julle in Galasië so gou die genade van God vergeet het. Hy was baie goed vir julle, Hy het vir Christus gestuur. God het gesê julle behoort aan Hom. Maar nou glo julle ’n ander boodskap.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:6 in konteks