Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Paulus, en al die gelowiges hier saam met my, skryf hierdie brief vir julle wat woon in die gemeentes in Galasië. Ek is ’n apostel, maar dit is nie ’n mens of mense wat my gekies het nie. Jesus Christus en God die Vader het my gekies, God wat vir Jesus weer laat lewe het nadat Hy gesterf het.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:1-2 in konteks