Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:16 Bybel vir Almal (ABA)

om sy Seun vir my te wys sodat ek vir die heidene kon gaan vertel van sy Seun. Nadat ek Hom gesien het, het ek nie vir ander mense gaan vra wat hulle van Hom weet nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:16 in konteks