Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:13 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het gehoor hoe ek voorheen gelewe het toe ek net die Joodse godsdiens geken het. Ek het baie baie slegte dinge gedoen aan die kerk van God, ek het probeer om die mense van die kerk dood te maak.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:13 in konteks