Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 1:10 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is mense wat sê ek gebruik mooi woorde sodat mense of God moet dink ek is goed. Hulle sê ek probeer dinge sê waarvan mense hou. Dit is nie waar nie. As ek dit doen, dan is ek nie ’n dienaar van Christus nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 1

Kyk Galasiërs 1:10 in konteks